Select Page

OPENBARING 2.0

Begin 31 Oktober – 19h00

Ons nooi julle uit om die boek van Openbaring saam deur te stap. Om hierdie juwele van Christus te ontdek vir jouself.  En te sien wie en wat Hy is vir ons in die tyd wat ons nou lewe!! Hierdie seminaar is spesifiek vir jongmense.  Kliek hier onder om te registreer en seker te maak jy kry jou gratis handleiding.  Jy ‘n jongmens onder 35 wees en moet die seminaar fisies bywoon om die handleiding gratis te ontvang. Moet dit nie misloop nie!!

Day(s)

:

Hour(s)

:

Minute(s)

:

Second(s)

Beplande Sessies

Sessie 1

Meer inligting oor elke sessie binnekort beskikbaar.

Vrydag, 31 Okt, 2025

19:00

Sessie 2,3,4

Meer inligting oor elke sessie binnekort beskikbaar.  Bring vir jou ‘n piekniek mandjie vir middagete.

SATERDAG, 1 Nov, 2025

09:30 tot 16:30

Sessie 5

Meer inligting oor elke sessie binnekort beskikbaar.

Vrydag, 7 NOV, 2025

19:00

Sessie 6,7,8

Meer inligting oor elke sessie binnekort beskikbaar. Bring vir jou ‘n piekniek mandjie vir middagete.

SATERDAG, 1 Nov, 2025

09:30 tot 16:30

Oor die seminaar

Salig is hy wat die woorde van die profesie lees, en die wat dit hoor en bewaar wat daarin geskrywe is, want die tyd is naby.

OPENBARING 1:3

Registrasie

Registrasie is nie verpligtend nie.  Maar dit help ons om te verseker dat jy ‘n gratis handleiding sal ontvang.  

Aanbieder

Lr. Heino Torlage

ABL & AFM Besturende Direkteur

Openbaring 2.0

Kontak ons

925 Touches Straat, Weltevredenpark, Gauteng

Copyright © 2026 SDA Panorama. All Rights Reserved.